Kursus in Brugbediening 2019

Kursus in Brugbediening

('n Premier kursus aangebied deur die Sentrum vir Kontekstuele Bediening by die Universiteit van Pretoria)

Brugbediening

Datums: Week 1: 29 Julie - 2 Augustus, Week 2: 4 - 7 November

Doel: VERANDERING VAN PREDIKANT IN ’N GEMEENTE LAAT SO ’N GEMEENTE IN ’N TYD VAN ONSEKERHEID. DIE PAD VORENTOE IS ONSEKER TOTDAT 'N NUWE PERMANENTE BEDIENING WEER IN PLEK IS. HIERDIE KURSUS POOG OM BRUG PREDIKANTE OP TE LEI VIR DIE FASILITERING TYDENS HIERDIE OORGANG PERIODE, EN TOT VOORDEEL VAN DIE GEMEENTE.

Kursusleier: Prof Malan Nel

Kursuskoste: R2 200 (VAT INKL)

Plek: Universiteit van Pretoria

Kursuspunte: 70

Kontak: Hesmarie Bosman, 012 420 4952 of epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.